Vlag van Oesbekistan

Vlag van Oesbekistan
Vlag van Oesbekistan
Vlag van Oesbekistan
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 18 November 1991[1]
Ontwerp Drie horisontale bane van bo na onder in blou, wit en groen met rooi fraiings tussenin en ’n sekelmaan en twaalf sterre in die skildhoek
Wisselvormvlag van Oesbekistan
Wisselvormvlag van Oesbekistan
Gebruik Oorlogsvlag Oorlogsvlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 Junie 1992
Ontwerp Die nasionale vlag met goue teks in die wit baan

Die nasionale vlag van Oesbekistan is op 18 November 1991 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in blou, wit en groen met rooi fraiings tussenin en ’n sekelmaan en twaalf sterre in die skildhoek.

  1. "Oesbekistan" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search